Gekweekte sampioen

Gekweekte sampioen
Witsampioen
Gewone sampioen
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. bisporus
Binomiale naam
Agaricus bisporus
(J.E.Lange) Emil J. Imbach

Die gekweekte sampioen of witsampioen (Agaricus bisporus) kan met jong eksemplare van die dodelik giftige knolamaniete (Amanita-spesies, (en) destroying angels) verwar word, maar laasgenoemde is aan die saaltjie aan die basis van die sampioen en die suiwer wit kieue onderskeibaar, in teenstelling met die pienk tot bruin kieue van A. bisporus. Dit is uiters belangrik om altyd enige vuilheid te verwyder en die basis van 'n sampioen te ondersoek, asook om jong eksemplare oop te sny en die kieue te ondersoek.

Witsampioene en soetrissies saam in 'n braaipan
'n Reusevoorbeeld van A. bisporus. Namate hulle groter en ryp word, word hulle bruinsampioene genoem, maar dis steeds een-en-dieselfde spesie as die kleiner wit-knopiesampioen.
Bestanddele van wit, rou sampioene per 100 g[1]
Energiewaarde 93 kJ
Water 92,45 g
Proteien 3,09 g
Koolhidrate 3,26 g
Vet 0,34 g
Vesel 1 g
Vitamien B1 0.08 mg
Vitamien B2 0,04 mg
Vitamien B3 3,6 mg
Vitamien B6 0,104 mg
Vitamien B12 0.04 ug
Folaat 17 ug
Pantoteensuur 1,5 mg
Vitamien C 2,1 mg
Vitamien D 0,2 ug
Kalsium 11 mg
Natrium 3 mg
Yster 0,5 mg
Magnesium 9 mg
Fosfor 86 mg
Kalium 318 mg
Sink 0,52 mg
  1. Skakel na USDA Databasis-inskrywing[dooie skakel]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search